Dolosfees

Dolosfees: Beste fees in Afrika!
Dolosfees: Gaan van krag tot krag

Die Dolosfees word in 2010 vir die derde keer aangebied. Die het ‘n fenomenale groei van 250% ondervind in 2009, en mense van oral in die land het dit bygewoon. Dit is ’n duidelike bewys van die behoefte van die Afrikaanse gemeenskap wat ons net verder motiveer het om ‘n groter en beter Dolosfees te beplan vir 2010. Ons beplan om in 2010 vier teaterstukke, ‘n boekvertoning, wynproe geleentheid en nog baie ander vermaaklikhede. Die kunstenaars wat ons beplan vir 2010 is gekies uit die bestes in Suid-Afrika. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom en kom maak saam met ons weer “Lawaai in die Baai”.